Trending Feed
12 posts loaded

Ons Graad 4’s is die week hard aan die werk met instruksietekste. Hulle het eers heerlike kolwyntjies in die klas gebak 🍰 en daarna stap vir stap die resep neergeskryf. Wat ’n lekker manier om te leer…….lees……..doen én skryf! 👩🍳📖✍️ Ons is trots op hierdie ywerige leerders.

🌈Wat ’n wonderlike manier om die week af te sluit – bak en brou 🍪en lekker dans!💃 🌟Wat ’n opwindende week vol leer oor mense in ons omgewing wat ons help.👮♂️👨🚒👨⚕️ #gemeenskapshelde #leerdeurspeel #VroeëKinderontwikkeling #lekkereet #glimlagte

Het jy geweet ons het Bak-en-Brou sessies elke Vrydag by Metis Primêr in ons Graad R-klasse? 🧁🧑🏼🍳 Vandag leer ons alles oor Bak-en-Brou (wat julle tien-teen-een nie weet nie) en dit is soveel meer as net lekker kosmaak! Wanneer kinders meng, roer, sny en afmeet, bou hulle hul fynmotoriese vaardighede op sonder dat hulle dit eers besef, want dit voel soos speel! 😎 Dit help ook met wiskundige vaardighede soos tel en meet, asook hand-oog-koördinasie, probleemoplossing en konsentrasie. Bak-en-Brou stimuleer kreatiwiteit, motiveer kinders om instruksies te volg en bevorder selfs spanwerk – alles belangrike vaardighede vir leer en ontwikkeling. En die beste deel? Die kinders het ongelooflik baie pret terwyl hulle leer! 🥗🍪🍜 (Ons dink wel die juffrouens geniet dit partykeer nóg meer 🤫😂)

Bak en brou pret! 👨🏼🍳✨ Ons het soet, suur, sout en bitter geproe — en ja… daai gesiggies sê alles! 😋😖 ’n Heerlike leerervaring vol pret en ontdekking 🍋🍬

𝐃𝐢𝐧𝐬𝐝𝐚𝐞 𝐤𝐚𝐧 𝐨𝐨𝐤 𝐩𝐫𝐞𝐭 𝐰𝐞𝐞𝐬. 🤭 Op hierdie Dinsdag is Janu skielik weg, hy voel die klaskamer-werk is soos 'n berg! Met ’n slinkse skuif en ’n vinnige stap, het hy die vryheid buite gehap. By Roodies se mooi terrein, laat hy die boeke sommer kwyn. Tussen die bome, rats en vry, is dit waar Janu sy lekkerte kry! #DinsdagLekkerte #TrotseRoodies #RaaknHart #VormnBrein #VeranderJouToekoms

DIE LEERREIS VAN ‘N NOORDJIE: AKKER-RAKKERS In graad R berei ons elke Noordjie volledig voor vir graad een. Al is ons personeel ingestel om ‘n gemaklike en veilige omgewing vir elke kind te skep, is daar belangrike vaardighede wat elke Akker-Rakker onder die knie moet kry om die “groot skool” aan te pak. Ons personeel fokus dus op ‘n stimulerende omgewing waar interaktiewe leer moontlik is. Ons maak gebruik van ‘n leerstelsel wat ons toelaat om vier stasies gedurende klastyd af te wissel om takies en vaslegging te vergemaklik. Hierdie stasies strek van Skeppende Kuns, matwerk tot speelgoed wat op fyn motoriese ontwikkeling gefokus is. Ons klaswerk word weekliks volgens ‘n tema beplan om hooffokusareas soos klanke, soorte diere, getalle, my liggaam, kleure, ens. herhaaldelik op verskeie maniere vas te lê. Ons assesserings vind op interaktiewe maniere plaas. Skoolgereedheid word deur ‘n verskeidenheid van faktore bepaal en geniet die meeste aandag. Al is die tempo van graad R aansienlik vinniger as dié van graad RR, poog ons om daagliks nuwe metodes te kry om leer vir die Rakkers te vergemaklik. Ons vier elke takie, klein of groot, saam met die kleuters en skep ‘n omgewing waar elke Akker-Rakker op hul eie tempo volgens hul vermoëns ontwikkel. Kies Akker-Rakkers om jou kind se graad R jaar speel-speel af te handel. Registreer HIER vir ons opedag: https://bit.ly/OPEDAG2026 #wnps_2026 #worcesterNOORD_is_waar_JY_hoort

Vandag was 'n GROOT dag gedurende sessie 4 van ons Studiemetode-kursus! So tussen deur al die pret was die leerders se leesvlakke getoets en elke maatjie het sy eie spesifieke leerstyl ontdek!

Hoër Volkskool Heidelberg se Graad 11 Gasvryheidstudieleerders het ‘n gister werkswinkel gehad saam met Anchor Yeast en Marmite/ Bovril. Hulle het heerlike brode en pizza is gebak. #gasvryheidstudies #volkiesakademie #liefdevirbak

👓 Graad 2 🔊 Oefen taalreëls, spelling en skrif 📣 Prentvertelling soos hulle opwarm om hulle nuwe leesstuk aan te pak 🧮 Dankbaar vir passievolle omderwys en gehalte onderrig 🎓 #inventumprivaatskool #privaatonderrig #saamisonsbeter #leerisnavontuur #liggaamsielengees

In Graad 5A Huistaal is ons tema Vrugte 🍎🍊🍌 Ons leer hoe om ’n instruksieteks te skryf ✍️📄 Ons maats het hul eie vrugteslaai gemaak 🥗😋 en hul spesiale resep geskryf 🌈📖

Klein stappies vandag. Sterk grondslag môre. Voorskoolse voorbereiding by die huis. #graadrvoorbereiding #tuisonderrig #VoorskoolseLeer #afrikaansonderrig
Top Creators
Most active in #integreer
Reels Graph Intelligence.
Advanced mapping of high-affinity Instagram Reels semantic patterns identified within the #integreer ecosystem.
Strategic Implementation
Our semantic engine has identified these specific pattern clusters as high-affinity matches for #integreer. Integrated usage of #integreer with strategic Reels tags like #harina integral sin gluten and #pan integral bimbo cero cero is statistically linked to a significant increase in initial Reels discovery velocity.
In-Depth Hashtag Analysis: #integreer
Expert Review • June 4, 2026 • Based on 12 Reels
Executive Overview
#integreer is an actively used Instagram hashtag. Across the 12 trending reels analyzed on this page, the content has accumulated a combined total of 18,285 views— demonstrating healthy engagement activity within this content vertical. The top creator ecosystem features 8 notable accounts, led by @laerskool_roodekrans with 10,798 total views. The hashtag's semantic network includes 30 related keywords such as #harina integral sin gluten, #pan integral bimbo cero cero, #composição sal integral, indicating its position within a broader content cluster.
Viewership & Reach Analysis
The 12 reels in this dataset have generated a combined 18,285 views, translating to an average of 1,524 views per reel. This viewership level reflects a more community-focused reach, where content primarily circulates within a dedicated audience group.
The highest-performing reel in this dataset received 10,798 views. This viral outlier performance is 709% of the average reel performance in this set. This significant gap between the top performer and the average highlights the "viral lottery" nature of this hashtag — breakout hits can achieve massive scale.
Content Overview & Top Creators
The #integreer ecosystem is dominated by short-form video content (Reels), aligning with Instagram's algorithmic preference for video-first distribution. There are 8 distinct accounts contributing to the trending feed. The top creator, @laerskool_roodekrans, has contributed 1 reel with a total viewership of 10,798. The top three creators — @laerskool_roodekrans, @hv_heidelberg, and @phase2online1 — together account for 82.3% of the total views in this dataset. The semantic network of #integreer extends across 30 related hashtags, including #harina integral sin gluten, #pan integral bimbo cero cero, #composição sal integral, #melhor pão integral. Creators often use these tags together to reach overlapping audiences.
Discoverability & Reach Potential
The discoverability metrics for #integreer indicate an active content ecosystem. The average of 1,524 views per reel demonstrates consistent audience reach. For creators using #integreer, authentic, niche-specific content that adds real value tends to perform well.
Analyst Verdict
#integreer demonstrates the hallmarks of a steadily growing Instagram hashtag. With an average of 1,524 views per reel, the viewership metrics position this hashtag as a growing content category. Creators like @laerskool_roodekrans and @hv_heidelberg are leading the charge, setting viewership benchmarks for the community.
Frequently Asked Questions
Everything about #integreer on Instagram
Global Reels Trends
Explore high-velocity Instagram Reels hashtags currently shaping global discovery.












